Isaiah 44:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle sal uitspruit soos tussen die gras, soos wilgers by waterstrome.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle sal uitspruit soos gras in die veld, soos wilgerbome langs strome water.
Afrikaans 1933/1953 En hulle sal uitspruit tussen die gras in, soos wilgerbome by waterlope.
Afrikaans 1983 Hulle sal uitspruit soos gras in die veld, soos wilgerbome langs waterlope.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle sal groei tussen gras, soos rivierwilgers langs waterstrome.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle sal gebore word en groei soos die gras en soos die populierbome langs die riviere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hulle sal wees soos gras wat uitloop, soos wilgerbome wat langs die water staan.