Isaiah 44:27 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wat vir die diepte sê: Word droog, en Ek sal jou riviere opdroog.
Afrikaans (NLV) 2011 Wanneer Ek vir die see sê: ‘Droog op!’ sal dit opdroog.
Afrikaans 1933/1953 wat vir die diepte sê: Verdroog! en jou riviere sal Ek laat verdroog;
Afrikaans 1983 Ek sê vir die diep waters van Babel: Droog op! Ek sal jou riviere laat opdroog.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) die Een wat vir die diepsee sê, ‘Word droog! Jou seestrome gaan Ek drooglê,’
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sê vir die diep see en die riviere: Julle moet droog word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek beveel die see om droog te word en die riviere om te gaan staan.