Isaiah 44:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie het 'n god gevorm of 'n gesnede beeld gegiet wat verniet nuttig is?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie anders as ’n dwaas maak sy eie god, ’n afgod wat met net mooi niks kan help?
Afrikaans 1933/1953 Wie maak 'n god en giet 'n beeld wat geen voordeel aanbring nie?
Afrikaans 1983 Wie maak nou 'n god, giet 'n beeld wat nie kan help nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie vorm 'n god, wie giet 'n afgodsbeeld wat hom niks baat nie?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie maak 'n god, 'n beeld wat niks beteken nie? Wie is so dom?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie is dan so dom om ’n afgodsbeeld te maak wat vir jou niks bring nie?