Isaiah 44:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar luister nou, o my kneg Jakob! en Israel wat Ek uitverkies het: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Maar luister nou mooi, my dienaar Jakob, Israel wat Ek gekies het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar luister nou, my kneg Jakob, en Israel wat Ek uitverkies het! |
| Afrikaans 1983 | Maar luister nou, my dienaar Jakob, Israel wat Ek uitverkies het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Maar luister nou, Jakob, my dienaar, Israel, wat Ek uitgekies het.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Maar nou moet julle luister, nageslag van Jakob, my dienaars, Israeliete, Ek het julle gekies.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob behoort aan My. Ek het Israel gekies om Myne te wees. Luister na wat Ek vir jou sê, Jakob-Israel. |