Isaiah 43:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Bring die blindes uit wat oë het en die dowes wat ore het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bring die volk uit wat oë het, maar niks kan sien, wat ore het, maar niks hoor. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bring uit die volk wat blind is en tog oë het, en die dowes wat ore het. |
| Afrikaans 1983 | Laat my volk hierheen kom, die volk wat blind is, al het hulle oë, wat doof is, al het hulle ore. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat 'n volk wat blind is, en tog oë het, wat doof is, en tog ore het, na vore tree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here sê: “Julle moet my volk hiernatoe laat kom, die volk wat oë en ore het, maar wat nie wil sien nie en nie wil hoor nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Laat die volk hiernatoe kom met sy oë wat nie wil sien nie. Laat hulle kom met hulle ore wat nie wil hoor nie. |