Isaiah 43:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal vir die noorde sê: Gee op; en na die suide: Hou jou nie terug nie; bring my seuns van ver af en my dogters van die eindes van die aarde af;
Afrikaans (NLV) 2011 Vir die noorde sal Ek sê: ‘Gee terug!’ en vir die suide: ‘Moenie terughou nie!’ Bring my seuns van ver af en my dogters vanaf die verste uithoeke van die aarde,
Afrikaans 1933/1953 Ek sal sê aan die noorde: Gee! en aan die suide: Hou nie terug nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af,
Afrikaans 1983 Ek sê vir die noorde: Gee! vir die suide: Moet hulle nie terughou nie! Bring my seuns van ver af, my dogters van die uithoeke van die aarde af,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek sê vir die noorde, ‘Gee!’ en vir die suide, ‘Moenie gevange hou nie! Bring my seuns van ver, en my dogters van die einde van die aarde af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek sal vir die mense in die noorde sê: Julle moet my volk teruggee! En Ek sal vir die mense in die suide sê: Julle moenie my volk vashou nie! Bring my seuns en my dogters van ver, van oral op die aarde.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal vir die noorde beveel om hulle terug te gee. Ek sal die suide belet om hulle terug te hou. Laat my seuns wat ver is, terugkom! Laat my dogters terugkom van die uithoeke van die aarde af waarheen hulle weggevoer is.