Isaiah 43:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het Ek die vorste van die heiligdom ontheilig en Jakob aan die vloek oorgegee en Israel aan smaad. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarom het Ek die priesters in my tempel in skande laat kom. Daarom het Ek Jakob oorgegee om verwoes te word, en Israel om bespot te word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Ek dan heilige vorste ontheilig en Jakob aan die banvloek oorgegee en Israel aan beskimpinge. |
| Afrikaans 1983 | Daarom het Ek dié in beheer van die tempeldiens ongeskik vir tempeldiens laat word. Ek het Jakob iets gemaak wat uitgeroei moet word, Israel iets wat bespot moet word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe het Ek die heilige •hoë amptenare ontwy. Ek het Jakob aan volledige vernietiging oorgegee, en Israel aan beledigings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daarom het Ek gesê die priesters sal My nie meer kan dien nie, en het Ek vyande gestuur om die nageslag van Jakob dood te maak, en om die Israeliete te spot.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het daarom dié wat by die tempel werk, van hulle werk af weggevat. Ek het Jakob laat uitroei. Ek het Israel iemand gemaak om oor te spot. |