Isaiah 43:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Jou eerste vader het gesondig, en jou leraars het teen My oortree. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Van die begin af het julle voorouers teen My gesondig. Julle leiers het teen My in opstand gekom. |
| Afrikaans 1933/1953 | Jou eerste vader het gesondig, en jou tolke het teen My oortree. |
| Afrikaans 1983 | Jou eerste voorouer het gesondig en jou woordvoerders het teen My oortree. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Jou eerste voorvader het gesondig; jou woordvoerders het teen My oortree. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Julle eerste voorvader het al klaar sonde gedoen, die mense wat met My moes praat en wat moes sê wat julle sê, was opstandig teen My. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jou voorouers het oortree. Jou leiers was in opstand teen My. |