Isaiah 43:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Gedenk my; laat ons teen mekaar stry; verkondig jou, sodat jy geregverdig kan word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kom ons dink oor die situasie. Stel dan julle saak en regverdig julleself. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maak My indagtig; laat ons teen mekaar pleit; vertel jy, dat jy in die gelyk gestel kan word. |
| Afrikaans 1983 | Kla My aan, laat ons die saak tussen ons uitmaak, praat jy en bewys jou onskuld. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kla My aan! Laat ons saam die saak beslis. Stel jy jou saak, sodat jy gelyk gegee kan word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kom ons kyk wie is reg, bewys vir My dat julle reg is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kom ons gaan saam na die hof toe om ons saak daar te laat verhoor. Kom stel jou saak dat ons kan sien of jy reg is. |