Isaiah 43:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar jy het My nie aangeroep nie, o Jakob; maar jy was moeg vir my, o Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Tog, Jakob, het jy geweier om My aan te roep. Jy het nie moeite gedoen om My te dien nie, Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Nogtans het jy My nie aangeroep, o Jakob, dat jy jou vir My sou vermoei het nie, o Israel! |
| Afrikaans 1983 | Maar jy het My nie aangeroep nie, Jakob, jy het nie moeite gedoen om My te dien nie, Israel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Dit is nie vir My wat jy aangeroep het nie, Jakob; trouens, jy het moeg geraak vir My, Israel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “ Nageslag van Jakob, Israeliete, julle het gebid, maar julle het nie tot My gebid nie, julle het julleself moeg gemaak, maar julle het dit nie vir Mý gedoen nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar jy het nooit tot My gebid nie, Jakob. Jy was nie bereid om moeite vir My te doen nie, Israel. |