Isaiah 43:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hierdie volk het Ek vir My gevorm; hulle sal my lof verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek het hierdie volk vir Myself gemaak sodat hulle My sal eer. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die volk wat Ek vir My geformeer het, hulle sal my lof verkondig. |
| Afrikaans 1983 | Dit is die volk wat Ek vir My geskep het, en wat my lof sal verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die volk wat Ek vir my gevorm het – my lof sal hulle verkondig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die volk wat Ek vir Myself gemaak het, sal vir almal vertel dat Ek God is.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle is die volk wat Ek vir My bymekaargemaak het om My te loof en te prys. |