Isaiah 43:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink nie aan die vorige dinge nie, en let nie op die dinge van ouds nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Vergeet al die dinge wat in die verlede gebeur het. Dis niks in vergelyking met wat Ek nou gaan doen nie.
Afrikaans 1933/1953 Dink nie aan die vorige dinge nie, en slaan geen ag op wat vroeër gebeur het nie.
Afrikaans 1983 Maar moenie net aan die vroeëre dinge dink en by die verlede stilstaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Moenie dinge van vroeër in herinnering roep nie; op vorige gebeure moet julle nie die aandag vestig nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here sê: “Julle moenie net dink aan wat voorheen gebeur het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here sê: Moenie vassteek by die verlede nie. Moenie net dink aan die dinge wat verby is nie.