Isaiah 43:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) So sê die HERE, wat 'n pad maak in die see en 'n pad in die geweldige waters;
Afrikaans (NLV) 2011 So sê die Here. Dis Hy wat ’n pad deur die water gemaak het, ’n droë pad deur die see.
Afrikaans 1933/1953 So sê die HERE wat in die see 'n weg en in die sterk waters 'n pad gemaak het,
Afrikaans 1983 So sê die Here, Hy wat 'n pad gemaak het deur die see, 'n deurgang deur die magtige waters,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So sê die Here, wat in die see 'n pad maak, 'n deurgang in die magtige waters,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here praat. Dit is Hy wat 'n pad gemaak het deur die wilde see,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is die Here wat hier praat. Ek het destyds ’n pad deur die see gemaak. Ek het ’n deurgang deur die bruisende water gemaak.