Isaiah 43:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek is die HERE, jou Heilige, die Skepper van Israel, jou Koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek is die Here, die Heilige van Israel, Israel se Skepper en Koning.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek is die HERE, julle Heilige; die Skepper van Israel, julle Koning. |
| Afrikaans 1983 | Ek is die Here, julle heilige God, die Skepper van Israel, julle Koning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek is die Here, julle Heilige, die Skepper van Israel, julle Koning.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek is die Here, julle heilige God. Israeliete, Ek het julle gemaak, Ek is julle Koning.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is die Here, jou hoë God. Ek het Israel gemaak. Ek is julle Koning. |