Isaiah 43:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, voor die dag was Ek is hy; en daar is niemand wat uit my hand kan red nie. Ek sal werk, en wie sal dit laat?
Afrikaans (NLV) 2011 “Van altyd af is Ek God. Niemand kan uit my hand gered word nie. Wat Ek doen, kan niemand omkeer nie.”
Afrikaans 1933/1953 Ook van vandag af is Ek dit, en niemand red uit my hand nie; Ek werk, en wie kan dit keer?
Afrikaans 1983 Ook hierná is Ek nog God. Uit my mag kan niemand gered word nie. Wat Ek doen, kan niemand ongedaan maak nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook voortaan is Ek die Een; uit my hand kan niemand red nie. Ek sal optree, en wie kan dit ongedaan maak? ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ook hierna sal Ek nog altyd God wees. Niemand kan julle wegvat van My nie. Niemand kan My keer wanneer Ek iets wil doen nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou en vir altyd is Ek God. Niks kan by My weggevat word nie. Wat Ek doen, kan niemand verander nie.