Isaiah 43:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek, Ek, is die HERE; en buiten my is daar geen redder nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek, ja, Ek is die Here. Buiten My is daar niemand wat jou kan red nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek, Ek is die HERE, en daar is geen Heiland buiten My nie. |
| Afrikaans 1983 | Ek, Ek is die Here, buiten My is daar geen redder nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek, ja, Ek is die Here, en daar is geen verlosser buiten My nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek, Ék is die Here. Daar is nie 'n ander god wat julle kan red nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek, Ek self is die Here. Daar is niemand anders wat julle kan red behalwe net Ek nie. |