Isaiah 42:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek is die HERE, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee nie, en ook nie my lof aan gesnede beelde nie.
Afrikaans (NLV) 2011 “Ek is die Here, dit is my Naam. My eer deel Ek met niemand anders nie. Die lof wat My toekom, deel Ek nie met afgode nie.
Afrikaans 1933/1953 Ek is die HERE, dit is my Naam; en my eer sal Ek aan geen ander gee, of ook my lof aan die gesnede beelde nie.
Afrikaans 1983 Ek is die Here, dit is my Naam, die eer wat My toekom, gee Ek aan geen ander nie, die lof wat My toekom, gee Ek nie aan gesnede beelde nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek is die Here, dit is my Naam. My heerlikheid sal Ek nie afstaan aan 'n ander nie, my roem nie aan gesnede beelde nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ek is die Here, dit is my Naam. Die mense moet My eer, hulle moet niemand anders eer nie. Hulle moet My prys, hulle moenie die beelde van gode prys nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My naam is die Here. Ek staan die eer wat Ek moet ontvang, aan niemand anders af nie. Ek laat geen afgod toe om soos Ek grootgemaak te word nie.