Isaiah 42:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Om die blinde oë te open, om die gevangenes uit die gevangenis uit te bring en die wat in duisternis sit uit die gevangenis.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal die oë van blinde mense oopmaak, gevangenes uit die tronk bevry, mense wat in die gevangenis sit, vrylaat.
Afrikaans 1933/1953 om blinde oë te open; om gevangenes uit die kerker uit te lei, uit die gevangenis diegene wat in die duisternis sit.
Afrikaans 1983 Jy sal blindes laat sien, jy sal gevangenes uit die tronk bevry; wie in die donkerte van die gevangenis sit, sal jy laat uitgaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) om blinde oë oop te maak, om gevangenes uit die kerker te lei, om hulle wat in donkerte sit, uit die tronk te lei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jy moet blinde mense weer laat sien en jy moet die mense laat uitkom wat in donker tronke is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal dié wat blind was, laat sien. Jy sal dié wat in tronke was, laat uitkom. Jy sal dié wat in donker selle gebly het, daaruit bevry.