Isaiah 42:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die HERE het 'n welbehae ter wille van sy geregtigheid; hy sal die wet groot maak en dit eerbaar maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here se vreugde lê daarin om sy gebooie groot en heerlik te maak.
Afrikaans 1933/1953 Dit het die HERE behaag ter wille van sy geregtigheid om die onderwysing groot en heerlik te maak.
Afrikaans 1983 Die Here het vreugde daaraan om getrou te wees, Hy laat sy woord roem en eer ontvang.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ter wille van sy geregtigheid, het die Here behae daarin om sy wet as groot en glorieryk te laat geld.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here wou hê hulle moet doen wat Hy wil hê. Daarom is sy wette belangrik, Hy het dit vir hulle verduidelik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het uitdruklik gesê hoe belangrik sy wet is. Hy wil graag hê dat daar geregtigheid onder mense moet wees.