Isaiah 42:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) terwyl jy baie dinge sien, maar jy let nie op nie; die ore oopmaak, maar hy hoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Julle sien en julle weet wat reg is, maar weier om daarop te reageer. Julle ore is oop, maar julle hoor niks.”
Afrikaans 1933/1953 Jy het wel baie dinge gesien, maar daar geen ag op gegee nie; die ore oop gehad, maar jy hoor nie.
Afrikaans 1983 Julle het baie gesien, maar julle slaan nie ag daarop nie, julle het gehoor, maar julle luister nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy het baie dinge gesien, maar nie daaraan aandag gegee nie. Die ore is oop, maar hy luister nie.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het baie gesien en gehoor, maar hulle het gemaak of hulle niks sien of hoor nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Julle het so baie dinge gesien, maar dit het geen indruk op julle gemaak nie. Julle luister, maar julle hoor eintlik niks.