Isaiah 42:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy sal nie roep of ophef nie, en nie sy stem op die straat laat hoor nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy sal nie roep of hard skree nie. Hy sal nie sy stem in die openbaar laat hoor nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy sal nie skreeu of uitroep of sy stem op die straat laat hoor nie.
Afrikaans 1983 Hy sal nie roep nie, hy sal nie hard skree nie, hy sal nie sy stem op straat laat hoor nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy sal nie om hulp roep en nie uitroep nie. Hy sal nie sy stem op straat laat hoor nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy sal nie vra dat iemand hom moet help nie, hy sal nie hard praat nie, hy sal nie skree in die straat nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy doen dit nie met ’n geskreeu en ’n lawaai nie. Hy gaan nie op straat te kere nie.