Isaiah 42:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Laat hulle aan die HERE eer gee en sy lof in die eilande verkondig. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Laat hulle eer aan die Here bring. Laat die eilande sy lof verkondig. |
| Afrikaans 1933/1953 | Laat hulle aan die HERE die eer gee en sy lof in die eilande verkondig! |
| Afrikaans 1983 | Laat hulle aan die Here eer bewys en op die eilande sy lof verkondig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Laat hulle aan die Here eer gee, sy roem op die eilande bekend maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle moet die Here eer, die mense wat ver van hier langs die see woon, moet Hom prys. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié wat in die lande oor die see bly, moet aan die Here eer bewys. Hulle moet sy Naam grootmaak. |