Isaiah 41:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het elkeen sy naaste gehelp; en elkeen sê vir sy broer: Hou goeie moed. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle praat mekaar moed in en sê: “Wees sterk!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Die een het die ander gehelp en aan sy metgesel gesê: Wees sterk! |
| Afrikaans 1983 | hulle help mekaar en praat mekaar moed in. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle help mekaar. Die een sê vir die ander, ‘Hou moed!’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle help mekaar en sê vir mekaar: ‘Ons moet sterk wees.’ |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle praat mekaar moed in. Hulle sê vir mekaar: “Ons moet nou sterk wees.” |