Isaiah 41:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die eilande het dit gesien en gevrees; die eindes van die aarde was bang, het nader gekom en gegaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Die eilande kyk toe in vrees, die aarde se eindes bewe. Hulle kom nader vir die geveg.
Afrikaans 1933/1953 Die eilande het dit gesien en gevrees, die eindes van die aarde het gebewe; hulle het nader gekom en toegestroom.
Afrikaans 1983 Die eilande het gesien wat gebeur en het bang geword, die hele aarde het gebewe. Die mense kom bymekaar,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Die eilande het dit gesien en is bevrees, die eindes van die aarde beef. Hulle het nader gekom, hulle het aangekom;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Al die mense wat in die ver lande langs die see woon, al die mense op die aarde, het gesien wat gebeur. Hulle het bang geword en hulle het nader gekom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die lande wat oorkant die see is, het gesien wat gebeur het. Hulle het bang geword. Die lande oor die hele wêreld begin bewe. Hulle kom bymekaar om reg te maak vir oorlog.