Isaiah 41:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het hulle agtervolg en veilig verbygegaan; selfs terloops dat hy nie met sy voete gegaan het nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ongehinderd agtervolg Hy hulle, al was hy nog nooit voorheen op dié pad nie.
Afrikaans 1933/1953 dat hy hulle agtervolg, ongehinderd verbytrek, die pad met sy voete nie betree nie?
Afrikaans 1983 Hy agtervolg hulle en trek ongehinderd voort, sy voete raak nie eens grond nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy agtervolg hulle, hy trek ongedeerd verby; hy raak nie met sy voet aan 'n pad nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy jaag die volke, niemand stop hom nie, sy voete raak nie aan die grond nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy agtervolg hulle. Hy oorwin hulle. Hy marsjeer met sy leër deur plekke waar hy nog nooit was nie.