Isaiah 41:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Kyk, julle is van niks, en julle werk tot niet; 'n gruwel is hy wat julle uitkies.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar kyk, julle is minder as niks en wat julle kan doen, is waardeloos. Mense wat julle as hulle gode kies, is net so veragtelik soos julle.
Afrikaans 1933/1953 Kyk, julle is niks, en julle werk is niks; 'n gruwel is hy wat julle uitkies.
Afrikaans 1983 Maar julle is niks, julle kan niks doen nie. Wie vir julle as sy gode kies, is self afskuwelik.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Kyk, julle is minder as niks, en julle dade is minder werd as iets waardeloos! Afstootlik is hy wat vir julle kies.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar julle is niks en julle kan niks doen nie. Die mense wat sê julle is hulle gode, doen baie verkeerd.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ag nee wat, julle is niks werd nie. Wat julle doen, beteken niks. Iemand wat vir julle kies, maak homself belaglik.