Isaiah 41:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Leer julle saak, spreek die HERE; bring julle sterk redes na vore, sê die Koning van Jakob. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Stel nou julle saak,” sê die Here. “Kom met julle beste argumente,” sê die Koning van Jakob. |
| Afrikaans 1933/1953 | Bring julle regsaak voor, sê die HERE; bring julle bewysgronde aan, sê die Koning van Jakob. |
| Afrikaans 1983 | Stel julle saak, gode, sê die Here, bring julle bewyse, sê die Koning van Jakob. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Lê julle regsaak voor,” sê die Here. “Bring julle bewyse!” sê die Koning van Jakob. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Here, die Koning van Jakob, sê vir die gode: “Sê vir Ons wat julle is. Bewys vir Ons dat julle gode is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here sê vir die afgode: Kom stel nou julle kant van die saak. Kom wys wat julle kan doen, sê Jakob se Koning. |