Isaiah 41:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal in die woestyn die seder, die akasiaboom en die mirt en die olieboom plant; Ek sal in die woestyn die denneboom en die denne en die buksboom saam laat sit: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek sal bome plant in die woestyn — seders, doringbome, mirte en olyfbome. Ek laat in die droë wêreld sipresse groei, ook platane en denne. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek sal in die woestyn gee die seder, die akasia en die mirt en die wilde-olyfboom; Ek sal in die wildernis plant die sipres, die plataan en die denneboom, die almal; |
| Afrikaans 1983 | Ek sal in die woestyn seders laat groei, doringbome, mirte en olyfbome. Ek sal in die barre wêreld sipresse laat groei saam met platane en denne. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek laat in die woestyn seders, doringbome, mirtebome en wilde-olyfhoutbome opskiet; Ek plant in woestynvlaktes sipresse, en daarmee saam wildevlierbome en dennebome, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal bome laat groei in die woestyn: sederbome, doringbome, mirteboompies en olienhout, jenewerbome, essenhoutbome en sipresbome. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek sal sederbome in die woestyn laat groei. Daar sal akasias, mirtebome en olyfbome staan. Waar dit heeltemal droog is, sal Ek sipresse, plataanbome en dennebome plant. |