Isaiah 41:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jy sal hulle waai, en die wind sal hulle wegvoer, en die storm sal hulle verstrooi; en jy sal juig in die HERE en roem in die Heilige van Israel.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sal hulle uitwan, en ’n wind sal hulle wegwaai. ’n Stormwind sal hulle verstrooi. Maar jy sal bly wees in die Here en roem in die Heilige van Israel.
Afrikaans 1933/1953 Jy sal hulle uitwan, en die wind sal hulle wegneem en die storm hulle verstrooi; maar jy sal juig in die HERE, jou beroem op die Heilige van Israel.
Afrikaans 1983 Jy sal hulle uitwan, en die wind sal hulle wegwaai, die stormwind sal hulle verstrooi; dan sal jy jubel in die Here, jy sal roem in die Heilige van Israel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jy sal hulle uitwan; die wind sal hulle wegdra; 'n stormwind sal hulle uitmekaar waai. Maar jy sal juig oor die Here, oor die Heilige van Israel sal jy roem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle sal hulle in die lug opgooi, en die stormwind sal hulle wegwaai. Maar julle sal juig omdat die Here julle God is, julle sal die Heilige God van Israel prys.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jy sal hulle uitstrooi in die lug en die wind sal hulle wegwaai. ’n Windstorm sal hulle oor die aarde verstrooi. Dan sal jy sing van blydskap oor die Here. Jy sal die hoë God van Israel loof en prys.