Isaiah 41:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk, Ek maak jou 'n nuwe skerp dorswerktuig met tande: jy moet die berge dors en dit fyn maal, en die heuwels maak soos kaf. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kyk, Ek maak jou soos ’n nuwe dorsslee met baie skerp tande. Jy sal die berge fynmaal, die heuwels tot kaf maak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Kyk, Ek maak jou tot 'n skerp, nuwe dorsslee wat baie tande het: jy sal berge dors en fyn maal, en heuwels maak soos kaf. |
| Afrikaans 1983 | Ek maak jou 'n skerp dorsslee, 'n nuwe met baie tande; jy sal berge dors en fynmaal, jy sal van rante kaf maak. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kyk, Ek maak jou 'n skerp nuwe dorsslee, een met dubbele rye tande. Jy sal berge dors en fynmaal, en heuwels sal jy soos kaf maak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | “Kyk, Ek het julle soos 'n nuwe dors-slee gemaak, 'n dors-slee wat skerp ysters het. Julle sal berge en heuwels fynmaal en julle sal dit soos kaf maak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek maak jou soos ’n masjien waarmee ’n mens graan dors, wat nuwe, skerp lemme gekry het. Jy sal selfs berge kan dors en hulle fynmaal. Jy sal heuwels aan flarde kan sny soos graanstoppels. |