Isaiah 41:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want Ek, die HERE jou God, sal jou regterhand vashou en vir jou sê: Wees nie bevrees nie; Ek sal jou help. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ek gryp jou regterhand vas. Ek is die Here jou God. En Ek sê vir jou: ‘Moenie bang wees nie. Ek is daar om jou te help!’ |
| Afrikaans 1933/1953 | Want Ek, die HERE jou God, gryp jou regterhand aan, Ek wat vir jou sê: Wees nie bevrees nie, Ek help jou. |
| Afrikaans 1983 | Ek is die Here jou God, Ek vat jou hand, Ek sê vir jou: Moenie bang wees nie, Ék help jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want Ek, die Here jou God, gryp jou regterhand vas, Ek wat vir jou sê, ‘Moenie bang wees nie – Ek is die Een wat jou help.’ |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ja, Ek, julle God die Here, Ek maak julle sterk, Ek sê vir julle: Moenie bang wees nie, Ek help julle. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek is mos die Here jou God. Ek sal jou hande sterk maak. Ek sê vir jou: Hou nou op om bang te wees. Ek self help jou dan. |