Isaiah 40:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die gras verdor, die blom verwelk, maar die woord van onse God sal vir ewig bestaan.
Afrikaans (NLV) 2011 Gras verdor, blomme verwelk, maar die woord van God bly vir altyd.”
Afrikaans 1933/1953 Die gras verdor, die blom verwelk; maar die woord van onse God hou stand in ewigheid.
Afrikaans 1983 Gras verdor en blomme verwelk, maar die woord van ons God bly vir ewig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “ Ja, gras verdor, 'n blom verwelk, maar die woord van ons God hou stand vir altyd. ”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Gras en blomme word droog en verlep, maar die dinge wat ons God sê, sal nooit verander nie.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Gras droog uit. Blomme gaan dood. Maar wat die Here sê, hou vir altyd.”