Isaiah 40:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die gras verdor, die blom verwelk, want die Gees van die HERE blaas daarop; waarlik, die volk is gras.
Afrikaans (NLV) 2011 Gras verdor en blomme verwelk as die Here sy asem daaroor laat waai. So is dit ook met mense.
Afrikaans 1933/1953 Die gras verdor, die blom verwelk as die asem van die HERE daarin blaas. Voorwaar, die volk is gras!
Afrikaans 1983 gras verdor en blomme verwelk as die Here sy wind daaroor laat waai.” Dit ís so, die volk is soos gras.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gras verdor, 'n blom verwelk wanneer die asem van die Here daarop blaas. Waarlik, die volk is maar net gras!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer die Here die wind laat waai oor die gras en die blomme, dan word hulle droog en hulle verlep. Ja, die mense is soos gras.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wanneer die Here die wind daaroor laat waai, droog die gras uit en die blomme gaan dood. Die mense is ook maar soos die gras.