Isaiah 40:30 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Selfs die jongmense sal moeg word en moeg word, en die jongmanne sal heeltemal val.
Afrikaans (NLV) 2011 Selfs jongmense raak uitgeput en afgemat. Baie jongmense struikel en val.
Afrikaans 1933/1953 Die jonges word moeg en mat, en die jongmanne struikel selfs;
Afrikaans 1983 Selfs jongmanne word moeg en raak afgemat, selfs manne in hulle fleur struikel en val,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jong seuns word moeg en raak afgemat; jong manne struikel en val.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Seuns sal moeg word, jongmanne sal val,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Selfs dié wat jonk is se krag kan ingee. Dié wat nog in die krag van hulle lewe is, kan inmekaarsak.