Isaiah 40:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Met wie sal julle My dan vergelyk, of sal ek gelyk wees? sê die Heilige.
Afrikaans (NLV) 2011 “Met wie sal julle My vergelyk? Wie is my gelyke?” vra die Heilige Een.
Afrikaans 1933/1953 By wie sal julle My dan vergelyk, dat Ek net so kan wees? sê die Heilige.
Afrikaans 1983 Met wie kan julle My dan vergelyk, wie is soos Ek? vra die Heilige.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Met wie wil julle My vergelyk, sodat Ek net soos hulle sal wees?” vra die Heilige.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die heilige God vra: “Dink julle daar is iemand soos Ek? Is daar iemand wat soos Ek is?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die groot God vra: “Wie is daar met wie julle My kan vergelyk? Wie is daar wat net soos Ek is?”