Isaiah 40:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit maak die vorste tot niet; Hy maak die regters van die aarde tot nietigheid.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy oordeel oor vername mense en verlaag regeerders van die wêreld asof hulle nie bestaan nie.
Afrikaans 1933/1953 Hy maak die vorste tot niet, die heersers van die aarde verander Hy in nietigheid;
Afrikaans 1983 Hy maak die vername mense tot niks, die heersers van die wêreld asof hulle nie bestaan nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is Hy wat maghebbers tot niks maak; die regeerders van die aarde maak Hy 'n nietigheid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy maak belangrike mense onbelangrik, Hy laat mense wat regeer, soos niks word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy vat konings weg. Hy maak asof die regeerders van die wêreld nie eens bestaan nie.