Isaiah 40:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Líbanon is nie genoeg om te verbrand nie, en sy diere is nie genoeg vir 'n brandoffer nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Libanon se hout is nie genoeg vir offers, en sy diere nie voldoende vir brandoffers nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die L¡banon is nie genoeg as brandhout en sy wild nie genoeg as brandoffer nie. |
| Afrikaans 1983 | Al die hout op die Libanon is nie genoeg vir vuur op die altaar nie en al die wild nie genoeg vir 'n offer aan die Here nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Libanonbos se hout is nie genoeg om 'n vuur te maak, en sy wilde diere nie genoeg vir 'n •brandoffer nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Al die hout en al die wilde diere op die Libanon-berg is te min om vuur te maak en vir die Here 'n brand-offer te bring. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die bome op die Libanonberg is nie eens genoeg om vir Hom een offer te bring nie. Al die diere op die Libanonberg is nie eens genoeg vir een offer vir die Here nie. |