Isaiah 40:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie het die Gees van die HERE gerig, of het Hom geleer as hy sy raadgewer was?
Afrikaans (NLV) 2011 Wie kan die Gees van die Here advies gee? Wie weet genoeg om Hom raad te gee of Hom te leer?
Afrikaans 1933/1953 Wie het die Gees van die HERE bestier en as sy raadsman Hom onderrig?
Afrikaans 1983 Wie kan die Gees van die Here peil, wie kan sy raadgewer wees?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie kan die Gees van die Here peil, wie is die mens wat aan Hom sy raadsbesluit bekend maak?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wie mag vir die Here sê wat Hy moet dink, wie mag vir Hom sê wat die regte dinge is wat Hy moet doen?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie kan vir die Here vertel wat Hy moet doen? Wie is daar by wie die Here raad kan kom vra?