Isaiah 4:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En daar sal 'n tabernakel wees as 'n skaduwee bedags teen die hitte en as 'n toevlugsoord en as 'n skuilplek teen storm en reën. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit sal skuilplek bied teen die hitte van die dag en teen storms en reën. |
| Afrikaans 1933/1953 | En daar sal 'n afdak wees vir 'n skaduwee bedags teen die hitte en vir 'n skuilplek en toevlug teen die stortbui en die reën. |
| Afrikaans 1983 | Daar sal 'n skuiling wees, 'n skaduwee teen die hitte bedags, 'n skuilplek en toevlug teen stortbuie en reën. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Takskerm sal dit bedags wees as skaduwee teen die hitte, en 'n skuilplek en beskutting teen stortbuie en reën. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die afdak sal hulle beskerm sodat hulle nie brand nie, en dit sal hulle ook beskerm teen storms en reën. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bedags sal dit skaduwee gee teen die son se hitte, en wanneer die storms en die reën kom, sal dit soos ’n skuilplek wees. |