Isaiah 39:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Jesaja vir Hiskia: Hoor die woord van die HERE van die leërskare!
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het Jesaja vir Hiskia gesê: “Luister na hierdie boodskap van die Here, die Almagtige:
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Jesaja vir Hisk¡a: Hoor die woord van die HERE van die leërskare:
Afrikaans 1983 Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Luister wat sê die Here die Almagtige:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Jesaja vir Hiskia: “Hoor die woord van die Here, Heerser oor alle magte,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesaja het vir Hiskia gesê: “Jy moet luister na wat die Here sê, die Here wat oor alles regeer:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Nou luister,” sê Jesaja toe vir hom, “hoor ’n bietjie wat die Here hieroor te sê het: