Isaiah 38:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die skrywe van Hiskia, die koning van Juda, toe hy siek was en van sy siekte genees is:
Afrikaans (NLV) 2011 Ná koning Hiskia herstel en gesond geword het, het hy hierdie gedig oor sy ervaring geskryf:
Afrikaans 1933/1953 Geskrif van Hisk¡a, die koning van Juda, toe hy siek was en van sy siekte gesond geword het.
Afrikaans 1983 Na die siekte en herstel van koning Hiskia van Juda het hy geskryf:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Geskrif van Hiskia, die koning van Juda, toe hy siek was en van die siekte herstel het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Koning Hiskia van Juda was siek en hy het weer gesond geword. Hy het toe 'n lied geskryf. Hy het gesê:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nadat Hiskia gesond geword het, het hy hierdie gedig geskryf om te vertel wat met hom gebeur het: