Isaiah 38:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit sal vir jou 'n teken wees van die HERE, dat die HERE hierdie ding sal doen wat Hy gespreek het; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “En dit sal die teken wees wat die Here vir jou gee om te bewys dat Hy sal doen wat Hy belowe het: |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit sal vir jou die teken wees van die kant van die HERE, dat die HERE hierdie woord wat Hy gespreek het, sal volbring: |
| Afrikaans 1983 | Ek, die Here, gee vir jou die volgende teken dat Ek sal doen wat Ek gesê het: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En dit sal vir jou van die Here af die teken wees dat die Here hierdie woord wat Hy gespreek het, sal uitvoer: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En dít sal vir jou die teken wees dat Ek sal doen wat Ek gesê het: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek gee vir jou ’n teken om te bewys dat Ek my woord hieroor sal hou. |