Isaiah 38:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Ek sal jou en hierdie stad red uit die hand van die koning van Assirië, en Ek sal hierdie stad beskerm. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | En Ek sal jou en hierdie stad uit die mag van die koning van Assirië red. Ek sal hierdie stad beskerm. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Ek sal jou uit die hand van die koning van Assirië red en ook hierdie stad; en Ek sal hierdie stad beskut. |
| Afrikaans 1983 | en jou en dié stad red uit die mag van die koning van Assirië. Ek sal dié stad beskerm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en Ek sal jou en hierdie stad red uit die greep van die koning van Assirië. Ek sal hierdie stad afskerm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek sal jou en hierdie stad red van die koning van Assirië. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wat meer is, Ek sal jou en die stad beskerm teen die koning van Assirië. Hy sal niks aan julle kan doen nie. |