Isaiah 38:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe het die woord van die HERE tot Jesaja gekom en gesê:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe het hierdie boodskap van die Here na Jesaja gekom:
Afrikaans 1933/1953 Toe het die woord van die HERE tot Jesaja gekom en gesê:
Afrikaans 1983 Die Here het toe vir Jesaja gesê:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woord van die Here het tot Jesaja gekom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die Here het met Jesaja gepraat
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here het toe vir Jesaja gesê: