Isaiah 38:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hiskia het ook gesê: Wat is die teken dat ek sal opgaan na die huis van die HERE? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hiskia het gevra: “Watter teken sal bewys dat ek weer na die tempel van die Here toe sal gaan?” |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hisk¡a het gesê: Wat is die teken dat ek na die huis van die HERE sal opgaan? |
| Afrikaans 1983 | Toe vra Hiskia: “Wat is die teken dat ek weer na die huis van die Here toe sal gaan?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hiskia het mos gevra: “Wat is die teken dat ek na die huis van die Here sal opgaan?” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hiskia het gevra hoe hy sal weet wanneer hy weer na die tempel kan gaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hiskia wou weet watter bewys die Here hom sou gee dat hy weer gesond sou word en die Here in die tempel sou kon aanbid. |