Isaiah 38:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want Jesaja het gesê: Laat hulle 'n klomp vye neem en dit as 'n pleister op die sweer lê, en hy sal gesond word.
Afrikaans (NLV) 2011 Jesaja het toe gesê: “Bring ’n vyekoek, sit dit op die sweer, en hy sal gesond word.”
Afrikaans 1933/1953 En Jesaja het gesê: Laat hulle 'n vyekoek neem en dit op die sweer sit, dat hy gesond kan word.
Afrikaans 1983 Jesaja het toe opdrag gegee dat hulle 'n vyekoek moet bring en op die sweer moet sit, en die koning het beter geword.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jesaja het gesê: “Hulle moet saamgeperste droë vye bring en aan die sweer smeer, sodat hy sal kan bly leef.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jesaja het toe gesê hulle moet 'n pleister van vye maak en hulle moet dit op die koning se seerplek sit, sodat die koning gesond kan word.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tydens Hiskia se siekte het Jesaja gesê hulle moet ’n pleister van gedroogde vye maak en dit op die koning se sweer sit.