Isaiah 38:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe draai Hiskia sy aangesig na die muur en bid tot die HERE:
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Hiskia dit hoor, het hy sy gesig na die muur toe gedraai. Hy het tot die Here gebid:
Afrikaans 1933/1953 Toe draai Hisk¡a sy gesig na die muur, en hy het tot die HERE gebid
Afrikaans 1983 Toe draai Hiskia sy gesig na die muur toe en hy bid tot die Here:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hiskia het sy gesig na die muur gedraai en tot die Here gebid.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hiskia het sy gesig na die muur gedraai en hy het tot die Here gebid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Hiskia dit hoor, het hy met sy gesig na die muur toe gedraai en gebid: