Isaiah 38:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die lewendes, die lewendes, hy sal U loof, soos ek vandag doen: die vader aan die kinders sal u waarheid bekend maak.
Afrikaans (NLV) 2011 Net die lewendes kan U loof, soos ek vandag doen. Vaders moet hulle kinders van u getrouheid vertel.
Afrikaans 1933/1953 Die lewende, die lewende, die sal U loof, soos ek vandag; die vader maak aan die kinders u trou bekend.
Afrikaans 1983 Net hulle wat nog lewe, kan U loof, so doen ek dit vandag. Vaders sal hulle kinders van u trou vertel.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit is die een wat leef, die een wat leef – hý prys U, soos ek vandag. 'n Vader kan u trou bekend maak aan sy kinders.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Net iemand wat lewe, kan U prys, soos ek vandag doen. 'n Pa kan vir sy kinders vertel dat U doen wat U belowe het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is net mense wat nog leef wat U kan prys en dankie sê soos ek dit vandag doen. Elke geslag sal vir die volgende geslag van u getrouheid vertel.