Isaiah 38:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | O HERE, van hierdie dinge lewe mense, en in al hierdie dinge is die lewe van my gees; so sal U my herstel en my laat lewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, u dissipline is goed, want dit lei tot lewe en gesondheid. U het my gesondheid teruggegee en my toegelaat om te lewe! |
| Afrikaans 1933/1953 | Here, by hierdie dinge leef 'n mens, en geheel en al is daarin die lewe van my gees: laat my dan gesond word en laat my lewe! |
| Afrikaans 1983 | Mense leef ten spyte hiervan, Here, en ek sal daarmee saam kan leef, maar maak my tog gesond, herstel my! |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | My Heer, mense leef van wat U sê en doen; en dit geld vir almal in die lewensjare. My lewensasem – U moet my gesond maak, hou my aan die lewe! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Here, U laat mense lewe en U sal my saam met hulle laat lewe. U sal my weer sterk laat word en U sal my laat aanhou lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek het gedink ek moet my mense groet en afskeid neem. Maar, Here, U het my gesond gemaak en ek lewe weer! |