Isaiah 37:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die dienaars van koning Hiskia het toe na Jesaja gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nadat koning Hiskia se amptenare die koning se boodskap aan Jesaja oorgedra het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe die dienaars van koning Hisk¡a by Jesaja kom, |
| Afrikaans 1983 | Toe koning Hiskia se amptenare by Jesaja kom, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe die dienaars van koning Hiskia by Jesaja aankom, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe die amptenare van koning Hiskia by Jesaja kom, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nadat Hiskia se amptenare die boodskap afgelewer het, |